Message: “Honoring The Body” from Gerhard Barnard

Gerhard Barnard - 17th June 2018

Die Dag-oordenking

Sacred Rhythms

Ons gaan aan met die reeks oor Sacred Rhythms. Ons lees uit Ps 139 en kyk na die dissipline van dag-oordenking.

Scripture References: Psalms 139:1-24

From Series: "Sacred Rhythms"

Die lewe is vol besig wees en stil wees, luister en praat, onttrek en betrokke raak. Dit is belangrik dat mens jou geestelike ritmes moet ken. Die ritmes saam met God en met myself. Ons gaan oor dinge gesels soos ‘solitude.’ Hoe word ‘n mens in hierdie wêreld stil? Kom jy rêrig by ‘n plek waar jy met God kontak maak sodat jy vanuit jou innerlike waarlik kan lewe.

More From "Sacred Rhythms"

Powered by Series Engine