Preke

Waldi Conradie - 15th September 2019

The Commands Of Christ: Give

15 September 2019: Ons praat vanoggend oor die 6de "command," naamlik "Give." Ons praat oor die hart van gee, dat God vir ons soek, nie ons besittings nie! Wim deel ook uit Handelinge 1:8 wat die Here vir hom gesĂȘ het.

Scripture References: Matthew 6:19-24, Mark 12:41-44, 2 Corinthians 12:14

From Series: "The Commands Of Christ"

In die reeks praat ons oor die 7 basiese opdragte van Jesus:
1) Repent and Believe
2) Baptize
3) Break Bread
4) Love
5) Pray
6) Give
7) Go and Make Disciples

Give - PowerPoint

More From "The Commands Of Christ"

Powered by Series Engine