Sondag-oggend, 15 Mei 2022:

Various - 8th May 2022

Inskakel Sondag

This was not a normal Sunday! It was an event where several ministries briefly came to share who they are, what they do, and how we can get involved as a congregation.

More From "General Sermons 2022"

Powered by Series Engine

Sondae-Oggende:

Almal is welkom by ons oggend dienste! Ons is opgewonde om jou daar te sien. As dit jou eerste besoek is, click hier vir meer info.

Met die huidige regulasies is besprekings vir ons dienste op Sondae oggende nie nodig nie. Julle kan net kom! Almal moet steeds inteken op ‘n Sondag oggend, en temperatuur sal steeds geneem word. So kom bietjie vroeër om te help met hierdie proses. 

Ons Kinder- en Jeugbediening vind plaas in skoolkwartale, tydens ons diens. Daar is geen Kinder- en Jeugbediening tydens vakansies en langnaweke nie. Voorskoolse kinders kan inteken by Sterreliggieland, en alle skoolgaande kinders by die Tent (Funksielokaal)

Ons kan nie wag om julle te sien nie!

Ons dienste word Sondae-oggende opgeneem, en sal vroeg in die week op al ons kanale beskikbaar wees. Jy kan dit hier kyk.

Registreer vir ons elektroniese nuusbrief: