Let asb op: Ons het tans slegs ‘n damesgroep. Ons hoop om erns in die toekoms ‘n groep vir mans en kinders te begin.
Koste: R200 vir lidmate; R300 vir nie-lidmate (sluit handleiding in)
Die dag en tyd sal nog bevestig word.
Kontak ons gerus indien jy graag by ‘n groep wil aansluit: renee@logos.org.za of 021 919 3338