As jy ‘n jongvolwassene is, so om en by 19-30, word jy uitgenooi na ons Jongvolwassenes Selgroep! Ons kom elke Vrydag-aand bymekaar. Dis nie elke week op dieselfde plek nie, en partykeer doen ons sommer net iets lekker. 

Kontak Sumarie vir meer info, of om te hoor waar ons hierdie week bymekaar kom: 076 511 4578