Message: “Wysheid Begin Met Die Dien Van Die Here” from Marinda en Gerhard Barnard

Gerhard Barnard - 27th January 2019

Die Weeskind

God se genade gaan veel verder as net vergifnis.

Scripture References: Galatians 4:4-7

From Series: "Jesus"

Hierdie reeks se titel is "Jesus." Waarheen wil jy vanjaar groei? Ons as gemeente wil groei as volgelinge van Jesus. Om dit reg te kry, moet ons SAAM met Jesus wees. Ons moet patrone of ritmes vestig van tye saam met Jesus om iets VIR Jesus te kan doen.

More From "Jesus"

Powered by Series Engine