Message: “Wysheid Begin Met Die Dien Van Die Here” from Marinda en Gerhard Barnard

Gerhard Barnard - 3rd February 2019

‘n Persoonlike Ontmoeting Met Jesus

Ons gaan aan met die reeks oor Jesus. Ons praat vandag oor 'n presoonlike ontmoeting met Jesus.

Scripture References: John 1:1-14, Romans 8:38-39, John 15:13

From Series: "Jesus"

Hierdie reeks se titel is "Jesus." Waarheen wil jy vanjaar groei? Ons as gemeente wil groei as volgelinge van Jesus. Om dit reg te kry, moet ons SAAM met Jesus wees. Ons moet patrone of ritmes vestig van tye saam met Jesus om iets VIR Jesus te kan doen.

'n Persoonlike Ontmoeting Met Jesus - PowerPoint

More From "Jesus"

Powered by Series Engine