Message: “Wysheid Begin Met Die Dien Van Die Here” from Marinda en Gerhard Barnard

Waldi Conradie - 17th March 2019

Gevul Met Die Volheid Van God

Vanoggend kyk ons na Efesiërs 3:14-21. Dis so powerful gebed! Een wat ons eintlik elke dag vir onsself en vir die Kerk kan bid, dat ons gevul sal word met die volheid van God.

Scripture References: Ephesians 3:14-21

From Series: "Jesus"

Hierdie reeks se titel is "Jesus." Waarheen wil jy vanjaar groei? Ons as gemeente wil groei as volgelinge van Jesus. Om dit reg te kry, moet ons SAAM met Jesus wees. Ons moet patrone of ritmes vestig van tye saam met Jesus om iets VIR Jesus te kan doen.

Gevul Met Die Volheid Van God - PowerPoint

More From "Jesus"

Powered by Series Engine