Message: “Wysheid Begin Met Die Dien Van Die Here” from Marinda en Gerhard Barnard

Marius Heyns - 31st March 2019

Om Waarlik Jesus Te Volg

Jesus

Marius deel vanoggend die Woord met ons. Hy praar oor hoe dit lyk om waarlik vir Jesus te volg.

From Series: "Jesus"

Hierdie reeks se titel is "Jesus." Waarheen wil jy vanjaar groei? Ons as gemeente wil groei as volgelinge van Jesus. Om dit reg te kry, moet ons SAAM met Jesus wees. Ons moet patrone of ritmes vestig van tye saam met Jesus om iets VIR Jesus te kan doen.

More From "Jesus"

Powered by Series Engine