Gerhard Barnard - 4th April 2021

Wie/Wat Is Jou Rots?

Ons Redder Leef! Hy het waarlik opgestaan. Ons is so bly om dit vanoggend saam met julle te kan vier. Gerhard vra 'n belangrike vraag: Wie/Wat Is Jou Rots?

Scripture References: Deuteronomy 30:2-6, Deuteronomy 32:31-33, Romans 3:22-31, Romans 2:29

From Series: "The Presence of God"

Ons nuwe reeks gaan oor die teenwoordigheid van God. Hoe ervaar ons God se teenwoordigheid?

Gee Met SnapScan

More From "The Presence of God"

Powered by Series Engine