Van Heerden Herman - 30th August 2015

Uitverkies en Aangestel As Naamdraer

Algemene Preke

Die Waterval-bediening, wat werk onder die plaaswerkers, het ons erediens gelei. Die boodskap handel daaroor dat ons aangestel is as Naamdraers van Christus. Hy is ons Heer en Verlosser. Tekse: Hand. 9:1-16; Hand. 22:3-6

From Series: "Algemene Preke"

Partykeer het ons preke wat nie deel vorm van 'n reeks nie. Dit gebeur meestal tussen reekse of in vakansie tye.

Uitverkies en Aangestel As Naamdraer - Powerpoint

More From "Algemene Preke"

Powered by Series Engine