Gerhard Barnard - 1st November 2015

'n Gesprek oor Homoseksualiteit

Algemene Preke

Die NG Kerk se besluite oor Gay lidmate het SA aan die praat. Gerhard praat hieroor.

From Series: "Algemene Preke"

Partykeer het ons preke wat nie deel vorm van 'n reeks nie. Dit gebeur meestal tussen reekse of in vakansie tye.

More From "Algemene Preke"

Powered by Series Engine