Preke

Waldi Conradie - 9th June 2019

The Invisible World

Ons gaan aan met ons reeks, en kyk vandag na 'n onsigbare wêreld wat 'n sigbare invloed in ons lewens het. Die duiwel het planne... Hoe lyk die planne?

Scripture References: Ephesians 6:10-13, John 8:43-44, John 14:16-18

From Series: "Christus My Here. Wat Beteken Dit Vandag?"

Ons nuwe reeks is Christus my Here. Wat beteken dit vandag? Wat beteken dit in vandag se lewe om te sê Christus is my Here? En om onder Sy heerskappy te leef.

The Invisible World - PowerPoint

More From "Christus My Here. Wat Beteken Dit Vandag?"

Powered by Series Engine