Preke

Waldi Conradie - 16th June 2019

Sê Wie? Nie Wat Nie

Christus My Here. Wat Beteken Dit Vandag?

Vanoggend kyk ons na nog 'n "twist" wat die vyand oor ons pad bring... Ons begin die leuen glo dat ons rebellie vir ons vryheid bring. God se gesag werk deur menslike gesag!

Scripture References: Romans 13:1-7, 1 Peter 2:11-17

From Series: "Christus My Here. Wat Beteken Dit Vandag?"

Ons nuwe reeks is Christus my Here. Wat beteken dit vandag? Wat beteken dit in vandag se lewe om te sê Christus is my Here? En om onder Sy heerskappy te leef.

Sê Wie? Nie Wat Nie - PowerPoint

More From "Christus My Here. Wat Beteken Dit Vandag?"

Powered by Series Engine