Gerhard Barnard - 31st January 2021

Die Huis Van Brood

Vandag kyk ons na die verhaal van Naomi en Rut in Rut 1:1- 6. Ons vra die vraag: Hoe beleef jy God? As ‘n kuiergas wat soms by jou aandoen of as ‘n inwoner van jou huis? Ons gebruik ook saam nagmaal.

Scripture References: Ruth 1:1-6

From Series: "The Presence of God"

Ons nuwe reeks gaan oor die teenwoordigheid van God. Hoe ervaar ons God se teenwoordigheid?

Gee Met SnapScan     Volg Ons Op FaceBook

More From "The Presence of God"

Powered by Series Engine