Preke

Marinda en Gerhard Barnard - 13th January 2019

Wysheid Begin Met Die Dien Van Die Here

Marinda deel vanoggend 'n woord wat sy by die Here ontvang het. Wysheid begin met die dien van die Here! Ons vra omverskoning vir die slegte klank kwaliteit. Dit is as gevolg van 'n tegniese probleem met ons klankopname.

From Series: "Jesus"

Hierdie reeks se titel is "Jesus." Waarheen wil jy vanjaar groei? Ons as gemeente wil groei as volgelinge van Jesus. Om dit reg te kry, moet ons SAAM met Jesus wees. Ons moet patrone of ritmes vestig van tye saam met Jesus om iets VIR Jesus te kan doen.

More Messages From Marinda en Gerhard Barnard...

Powered by Series Engine