Elke eerste Vrydag van die maand, kom ons besigheidsmense bymekaar vir ‘n tyd van bemoediging, saam fellowship en netwerk.
Tyd: 06:30 – 07:30
Plek: Logos Voorportaal
Ons beplande byeenkomste vir die semester is soos volg:
- 14 April 2023 (Agv Paasnaweek wat 7-9 April is)
- 5 Mei 2023
- 2 Junie 2023
RSVP by Renee: renee@logos.org.za of 021 919 3338