Iets wat Logos uniek maak, is dat ons by baie bedieninge betrokke is. Ons het bedieninge wat spesifiek binne ons gemeente bedien en is gemik op ons gemeentelede. Ons Kinderbediening en Seniorbediening is voorbeelde hiervan. Daar is egter ook verskeie bedieningsleiers in ons gemeente wat bedieninge lei wat buite ons gemeente grense funksioneer. Hulle is betrokke in ons gemeenskap. Dan het ons ook verhouding met verdere bedieninge wat in ons omgewing ‘n verskil maak.

Dit is so ‘n voorreg om deel te wees van so ‘n wye verskeidenheid bedieninge! Ons wil jou aanmoedig om betrokke te raak by hierdie bedieninge. Kerk gebeur nie net op ‘n Sondag nie. Om te luister na iemand wat preek nie, is nie kerk nie. Ons IS die Kerk, en ons moet sigbaar wees in ons gemeenskap. Deur hierdie bedieninge, is daar ‘n verskeidenheid van plekke en maniere om betrokke te raak. 

Bedieninge:

Fellowship en Selgroepe
Kontak: Logos Kantoor
021 919 3338 of renee@logos.org.za

Gemeente Funksies
Kontak: Logos Kantoor
021 919 3338 of renee@logos.org.za

Gronde, Geboue, Instandhouding
Kontak: Logos Kantoor
021 919 3338 of renee@logos.org.za

Sondae Verwelkoming en Nagmaal
Kontak: Logos Kantoor
021 919 3338 of renee@logos.org.za

Worship en Mediabediening
Kontak: Waldi Conradie
021 919 3338 of waldi@logos.org.za

Kinder en Jeugbediening
Kontak: Letsie de Beer
063 6915168 of letsie@aclives.co.za

iConnect (Tiener Koffiekroeg)
Kontak: Logos Kantoor
021 919 3338 of renee@logos.org.za

Jongvolwassenes
Kontak: Logos Kantoor
021 919 3338 of renee@logos.org.za

Seniorbediening
Kontak: Sarlene Naude
072 375 6452 of sarlenen1@gmail.com

Gebedsbediening
Kontak: Hanlie de Lange
082 442 3725 of hanliedelange10@gmail.com

Besigheidsbediening
Kontak: Logos Kantoor
021 919 3338 of renee@logos.org.za

Pastoraal/Berading
Kontak: Marius Heyns
021 919 3338 of marius@logos.org.za

DivorceCare
Kontak: Logos Kantoor
021 919 3338 of renee@logos.org.za

Bevryding
Kontak: Logos Kantoor
021 919 3338 of renee@logos.org.za

Healing Rooms
Kontak: Magel Grove
083 261 9404

Hospitaalbediening
Kontak: Logos Kantoor
021 919 3338 of renee@logos.org.za

Sending
Kontak: Logos Kantoor
021 919 3338 of renee@logos.org.za

Mahanaim (Dansbediening)
Kontak: Daphne Botha
083 304 3041 of botha.daphne7@gmail.com

Free2Celebrate
Kontak: Gerda Venter
082 899 2579 of free2celebrate@gmail.com

H.E.D.G.E
Kontak: Surita Brand
082 338 5536

Chinuch Joy Art
Elize Fourie
083 231 5830 of info@chinuchjoyart.co.za

A Woman with a Vision
Kontak: 
Ina Botha
071 018 6724 of awomanwithavision@gmail.com

Ragab Bediening
Madelein Lötter
084 518 2411 of madeleinpsalm27@gmail.com

Anchored Lives
Kontak: Letsie de Beer
063 6915168 of letsie@aclives.co.za

David & Jonathan Foundation
Kontak: 
Jack Carstens
071 478 0845 of info@davidandjonathan.org

WinaCity
Kontak: Gerhard Barnard
082 804 1251 of gerhard@winacity.net

Transformasie Bottelary
Kontak: 
Hester du Toit
083 302 4319 of hester@logos.org.za

Jesus In Aksie
Kontak: 
Ronelle Steenekamp
082 465 6655 of ronelle.steenekamp@mhr.co.za

Global Recordings Network
Kontak: Dalene Joubert
dalenejoubert@globalrecordings.net

Shiloh
Kontak: Shiloh Kantoor/Estelle Veldman
021 981 8241 of info@shiloh.org.za

U-Turn Homeless Ministries
Kontak: U-Turn Kantoor/Lise van den Dool
021 674 6119 lise@homeless.org.za

Sterreliggieland
Kontak: Sterreliggieland Kantoor
021 919 3014 of admin@sterreliggie.org.za

Hebron Christenskool
Kontak: Hebron Kantoor/Emsie Swanepoel
021 919 6356 of admin@hebronchristenskool.co.za