Ons glo dit is kardinaal dat elke lidmaat in ‘n sel (gemeenskap / “fellowship”) moet wees waar hy/sy bedien en bedien word tot opbouing van die liggaam van Christus sodat ons kan kom tot die volheid van Christus (Efésiërs 4:10-16).

Wil jy aansluit by 'n Selgroep?

Voltooi asseblief die volgende vorm of kontak André Aggenbach (082 926 1558 / aggenbacha@gmail.com) as jy by ‘n selgroep wil inskakel: