iConnect is ons Tiener Koffiekroeg! Dis ‘n tyd van saam kuier, koffie (of hot chocolate) drink, ietse lekkers eet en connect.
Wanneer: Vrydae Aande, 18:30 (Gewoonlik nie in vakansie of langnaweke nie)
Waar: Die Tent (Funksielokaal)
Wie: Vir almal wat se ouderdom eindig met ‘n tien (dertien, veertien, ens)