Logos Se Sending-Hart

Logos het nog deur al die jare ‘n groot hart vir Sending. Dit is deel van wie ons is! Ons ondersteun Sendelinge in Kaapstad, Suid-Afrika, en reg oor die wêreld.

Ons vat ook hande met veskeie Sendingorganisasies en bedieninge. Click hier om te sien met wie ons almal saamwerk

Logos se Sending Visie:

Ondersteuning

Ons Sendelinge is afhanklik van ondersteuning om te oorleef. Ons het ‘n Sendingbegroting waaruit ons al ons sendelinge ondersteun. Indien jy wil bydra, kan jou bydrae hier gee:

Sendingrekening:
Logos Christen Gemeente
ABSA Bank
Takkode 63 20 05
Rekno 912 926 2841

Indien jy wil gee dmv ‘n debietorder, kan jy gerus die kantoor kontak: 021 919 3338 of dorothy@logos.org.za

Raak Betrokke

Logos is by klomp bedieninge betrokke in ons wyer gemeenskap. Click hier om te sien waar ons orals betrokke is.