
Kom Bid Saam!
Gebed is ‘n integrale deel van wie ons is en wil wees. Dis ook een van ons pilare! Ons hart is om ‘n Huis van Gebed te wees! Daarom nooi ons julle graag uit na al ons huidige gebedsgeleenthede. Dis ‘n ope uitnodiging vir enige iemand, vir altyd 😉
Maandae: 18:30 – 20:00 – Kontak Hanlie: 082 442 3725 (Gebed spesifiek vir Israel)
Vrydae: 09:30-11:00 in die Wingerd (Gebed vir die gemeente)
Sondae-oggende: 08:00-09:30 in die Gebedskamer in Voorportaal (Gebed vir die diens)
Sondae-oggende: 08:00-09:30 in die Gebedskamer in Voorportaal (Gebed vir die diens)
Sondae-aande: 18:00-19:00 in die Lesinglokaal (Algemene Gebed soos die Here lei)
Daar is ook WhatsApp gebedsgroepe. Dit is maats van 4 wat of net in ‘n groep is en commit om vir mekaar te bid op versoek, of op spesifieke tye ooreenkom op ‘n group-call vir gebed via WhatsApp.
As jy belangstel aan die WhatsApp gebedsgroepe, of enige ander vrae rondom gebed, kontak asb vir Hanlie de Lange: 082 442 3725.
“We must begin to believe that God, in the mystery of prayer, has entrusted us with a force that can move the heavenly world, and can bring its power down to earth”
– Andrew Murray –