Gerhard Barnard - 21st January 2018
Sit Die "Groot" Terug In Die "Groot Opdrag"
Scripture References: Matthew 28:16-20, Proverbs 22:3
From Series: "Begin With The End In Mind"
In ons nuwe reeks gesels ons oor om met die einde in gedagte, te begin. Met ander woorde, voor ons begin, moet ons weet waarheen ons oppad is. 'n Duidelike visie en droom sal ons help om rigting te hou.

