Message: “A Harvest of Hope” from Waldi Conradie

Waldi Conradie - 21st November 2021

A Harvest of Hope

Ons aanlyn diens vanoggend is bietjie anders. Hammie van Zyl kuier by ons in die Sentrum, maar agv die sensitiwiteit rondom die werk wat hulle doen, is die boodskap ongelukkig nie aanlyn beskikbaar nie. Ons wil egter steeds ‘n aanlyn boodskap deel, so Waldi bring ‘n kort boodskap oor Harvest of Hope.

Scripture References: Romans 15:13, 1 Peter 1:3-6, 1 Thessalonians 1:3, Romans 5:1-5

From Series: "Harvest of Hope (Sendingmaand 2021)"

Ons tema vir Sendingmaand 2021 is: Harvest of Hope

Download PowerPoint     Gee Met SnapScan     Sending Geloofsoffervorm

More From "Harvest of Hope (Sendingmaand 2021)"

Powered by Series Engine