Message: “Abundant Sowing” from Marinda Barnard

Marinda Barnard - 23rd August 2020

Die Bondslaaf

Ons begin vandag ons nuwe reeks: Walk by Faith. ‘n Reeks oor die geloofslewe. Vandag praat Marinda oor dat ons bondslawe van Jesus moet wees.

Scripture References: Exodus 21:1-5

From Series: "Walk By Faith"

Ons sien uit na 'n lekker uitdagende reeks oor die geloofslewe. Ons gaan gesels oor dinge soos: Hoe lyk geloof in die praktyk? Hoe leef ek in en vanuit God se teenwoordigheid? Sê nou net die Bybel was regtig waar - hoe sal dit my daaglikse lewe beïnvloed? Jy is nou God se kind. Hoe lyk die lewe na jou bekering?

Volg ons op Facebook     Gee Met SnapScan

More Messages from Marinda Barnard...

Powered by Series Engine