Gerhard Barnard - 24th September 2017
Heilige Gees of Niks
Scripture References: John 20:19-21, John 14:14-17, Matthew 7:21
From Series: "Encountering God"
Vir die volgende paar weke is ons tema "Encountering God." Ontmoetings met God is so belangrik! Dit is nie net op Sondae nie.

