Gerhard Barnard - 28th January 2018
Vorm Volg Op Funksie
From Series: "Begin With The End In Mind"
In ons nuwe reeks gesels ons oor om met die einde in gedagte, te begin. Met ander woorde, voor ons begin, moet ons weet waarheen ons oppad is. 'n Duidelike visie en droom sal ons help om rigting te hou.

