Message: “Die Bedoelinge van die Hart van God” from Wallis Roux

Christoph Labuschagne - 27th April 2025

Ontwaak uit die Sluimering

Christoph Labuschagne herinner ons aan die geestelike sluimering waarin baie gelowiges hulself bevind—'n toestand van apatie, geestelike traagheid en wêreldse kompromie. Hierdie boodskap is ’n dringende oproep om geestelik waaksaam te wees, onsself te ondersoek, en ons eerste liefde vir Jesus weer aan te wakker. Ontwaak… voordat dit te laat is.

Scripture References: Matthew 7:21-23

From Series: "General Sermons 2025"

PowerPoint

More From "General Sermons 2025"

Powered by Series Engine