Waldi Conradie - 6th September 2020
Die Deur Is Oop
Scripture References: Romans 5:1-5
From Series: "Walk By Faith"
Ons sien uit na 'n lekker uitdagende reeks oor die geloofslewe. Ons gaan gesels oor dinge soos: Hoe lyk geloof in die praktyk? Hoe leef ek in en vanuit God se teenwoordigheid? Sê nou net die Bybel was regtig waar - hoe sal dit my daaglikse lewe beïnvloed? Jy is nou God se kind. Hoe lyk die lewe na jou bekering?
Volg Ons Op Facebook Gee Met SnapScan Die Deur Is Oop - PowerPoint

