Message: “Die Deur Is Oop” from Waldi Conradie

Waldi Conradie - 6th September 2020

Die Deur Is Oop

Wanneer ons tot geloof kom, kry ons toegang tot verskeie goed. Aan die hand van Romeine 5:1-5 kyk ons vandag na ‘n paar van die dinge waarna ons toegang kry.

Scripture References: Romans 5:1-5

From Series: "Walk By Faith"

Ons sien uit na 'n lekker uitdagende reeks oor die geloofslewe. Ons gaan gesels oor dinge soos: Hoe lyk geloof in die praktyk? Hoe leef ek in en vanuit God se teenwoordigheid? Sê nou net die Bybel was regtig waar - hoe sal dit my daaglikse lewe beïnvloed? Jy is nou God se kind. Hoe lyk die lewe na jou bekering?

Gee Met SnapScan     Die Deur Is Oop - PowerPoint     Volg Ons Op Facebook

More Messages Associated With "Home Church"...

Powered by Series Engine