Message: “Die Hoekklip en Fondasie ” from Waldi Conradie

Waldi Conradie - 20th September 2015

Stories van Beskerming

Vandag luister ons na 2 stories van beskerming. Die Here se beskerming lyk nie altyd soos ons dink dit moet, of hoop dit moet lyk nie. Tekse: Ps. 18:1-3; 6 Ps. 23 Ps. 91

From Series: "Vertel Jesus Stories"

“Die Boodskap” se vertaling van 1 Pet 3:15 en 16 wat sê: “Julle moet ... wys dat daar in julle lewe net vir Een plek is, naamlik vir Christus, die Here. As iemand julle uitvra oor die dinge wat God julle beloof het en waarna julle so uitsien, gryp die kans aan. Vertel hulle daarvan. Doen dit mooi, met eerbied vir God, sonder om windmakerig te wees.” Dit is so lekker om na “Jesus stories” te luister en te leer om dit self te vertel. Die Bybel is vol “Jesus stories”. In die Ou en Nuwe Testament. Dis die verhale wat ons na Jesus laat kyk. Daar gebeur elke dag op aarde en in ons lewens dinge wat niks anders is as Jesus stories nie. Dinge en gebeure wat ons moet interpreteer, verstaan en oorvertel sodat mense Jesus kan sien. Jou lewe moet so ‘n Jesus storie wees. Ons moet saam leer om ons Jesus stories te vertel.

Stories van Beskerming - Powerpoint

More Messages from Waldi Conradie...

Powered by Series Engine