Message: “Die Kerk Het ‘n Rol Om Te Speel” from Waldi Conradie

Waldi Conradie - 8th September 2019

Die Kerk Het 'n Rol Om Te Speel

Die Kerk Het \'n Rol Om Te Speel

Ons as gemeente staan vir 'n oomblik stil en praat oor wat aangaan in ons land. Xenofobiese aanvalle, geweld op vroue en kinders. Ons as Kerk het 'n rol om te speel!! Hier is link na video wat gespeel was: https://youtu.be/wLkHygFqQno

Scripture References: Lamentations 3:21-25

From Series: "Algemene Preke"

Partykeer het ons preke wat nie deel vorm van 'n reeks nie. Dit gebeur meestal tussen reekse of in vakansie tye.

Kerk Het 'n Rol - PowerPoint

More From "Algemene Preke"

Powered by Series Engine