Gerhard Barnard - 5th July 2020
Eer Jou Kultuur, Maar Gehoorsaam God
Scripture References: John 19:25-27, Matthew 10:37, Mark 3:33-35
From Series: "Wat Jy Van God En Jouself Moet Weet"
In hierdie reeks gaan Gerhard en Ben ons help kyk na dit wat die Here sê oor geestelike en emosionele volwassenheid.

