Message: “Die Tafel Is Voorberei” from Waldi Conradie

Waldi Conradie - 4th August 2024

Die Tafel Is Voorberei

In hierdie boodskap sluit Waldi af met die sesde en finale stelling van Jesus wat verkeerde interpretasies van die wet aanspreek. Waldi beklemtoon hoe hierdie interpretasies steeds relevant is in ons samelewing. Hy bespreek die belangrikheid van waarheid en getrouheid, en daag ons uit om ons vyande lief te hê en vir hulle te bid, soos Jesus ons leer. Hierdie boodskap moedig ons aan om praktiese liefde te toon, selfs teenoor diegene wat ons vervolg, en herinner ons aan Jesus se voorbeeld van deernis en vergifnis.

Scripture References: Matthew 5:43-48

From Series: "Onderstebo (Die Bergpredikasie)"

More Messages Associated With "Getuienisse"...

Powered by Series Engine