Letsie de Beer - 4th June 2017
Ons Familie Is...
From Series: "Ek en My Mense"
Ons het 'n verwagting vir Junie maand vir jou om Sondae oggende tyd te spandeer saam met jou mense, om God te beleef en dat aktivering sal kom binne jou en jou mense om die Heilige Gees werklik te beleef. Ons nooi jou uit na die reeks wat nuut, anders en vars gaan wees en ons wil nie hê jy moet dit misloop nie.

