Message: “Draw Near and Abide in Me” from Various

Marius Heyns - 22nd February 2026

Die Realiteit Van Abiding

Marius Heyns deel in hierdie boodskap oor die ware betekenis van “abiding” in Christus, om so verbind aan Jesus te leef dat Hy ons bron word. Vanuit Handelinge 3 word gewys hoe Petrus nie uit aardse rykdom gegee het nie, maar uit wat hy in Christus ontvang het, en hoe lewe, krag en gesag vloei wanneer ons in die Naam van Jesus leef. Wanneer ons in Hom bly, ontvang ons geestelike rykdom, geregtigheid en geestelike sig, en begin ons lewe vrug dra wat Jesus verheerlik. Hierdie boodskap roep ons om nie afhanklik te wees van die wêreld nie, maar om diep ingeprop te bly in Christus as ons bron, sodat Sy lewe deur ons na ander kan vloei.

Scripture References: Acts 3:1-10

From Series: "Draw Near and Abide in Me"

PowerPoint

More From "Draw Near and Abide in Me"

Powered by Series Engine