Gerhard Barnard - 4th March 2018
Gehoorsaam Wat Jy Hoor
Scripture References: Luke 6:46-49
From Series: "There Is Room For You!"
Ons hart is dat ons hele gemeente in groepe ingeskakel word. Ons gaan die maand van Maart baie aandag gee aan dit. “There is room for you!” Sien jou daar.

