Message: “Fellowship” from Waldi Conradie

Waldi Conradie - 20th February 2022

Fellowship

Jy is nie gemaak om ‘n eiland te wees nie. Elke mens is gemaak om deel te wees van ‘n community. Dit is die 2de pilaar waaroor ons vandag praat: Fellowship.

Scripture References: Acts 2:42-47, Hebrews 10:24-25, 1 John 1:3, Romans 12:4-16

From Series: "I WIll Build My Church"

In ons nuwe reeks, I Will Build My Church, kyk ons saam na die fondasie en pilare waarop die eerste Kerk gebou was.

PowerPoint - Download     Gee Met SnapScan

More From "I WIll Build My Church"

Powered by Series Engine