Waldi Conradie - 9th December 2018
A Kingdom Culture Established
Scripture References: Matthew 7:1-29
From Series: "Kingdom Culture"
In Matteus 5-7 vind ons die Bergprediking, of "Sermon on the Mount" soos die Engelse sê. Hier vir vind ons die "grondwet" van God se Koningkryk. Jesus gee ons duidelike riglyne hoe die leefstyl van Sy kinders moet lyk. Kom leer en hoor saam!

