Message: “Geloofstwyfel” from Derick Boonzaaier

Derick Boonzaaier - 19th April 2025

Geloofstwyfel

Deur die verhaal van die Emmausgangers in Lukas 24 wys Derick hoe Jesus ons oë oopmaak en ons geloof versterk wanneer ons ontmoedigd is. Derick herinner ons daaraan dat geloof, selfs wanneer dit swak voel, steeds deur God onderhou en bevestig word.

From Series: "Paasnaweek 2025"

PowerPoint

More Messages Associated With "Visiting Preachers"...

Powered by Series Engine