Not Applicable - 27th November 2016
Preek Nie Beskikbaar
From Series: "It's Time"
Hierdie is nie net nog 'n reeks nie. Hierdie is 'n nuwe tyd vir ons gemeente! Ons gaan die Heilige Gees saam vertrou en regtig die Here saam aanbid en saam hoor. Die preke gaan nie langer as 15 minute wees nie en ons gaan die Here vertrou om Homself aan ons te openbaar. Ons verwag ontmoetings met God wat ons in ‘n nuwe seisoen gaan inlei.

