Message: “Healing” from Robert

Gerhard Barnard - 12th June 2016

Hoe Werk Die Heilige Gees Gawes

Ons sluit die reeks oor "Stay on the Wave of the Holy Spirit" af deur te kyk hoe lyk en werk die Gawes van die Heilige Gees binne die konteks van 'n erediens.

From Series: "Stay on the Wave of the Holy Spirit"

Ons as gemeente het 'n profetiese woord gekry om op die brander van die Heilige Gees te bly. In die volgende paar weke gaan ons meer hieroor praat, en ook spesifiek kyk na die gawes van die Gees.

Hoe Werk Die Gawes - PowerPoint

More Messages Associated With "Holy Spirit"...

Powered by Series Engine