Message: “Hoe Hanteer Ons Sy Teenwoordigheid? ” from Gerhard Barnard

Erich Koch - 22nd March 2020

Carry My Burden Of Joy

Dit is ons eerste diens waar ons nie bymekaar is nie 🙁 Maar ons het steeds 'n Woord! Hier is dit. Ons moet nie reageer uit vrees nie!

From Series: "Church In Your Home"

Met COVID-19 is al ons byeenkomste afgestel. Kerk hou wel nie op nie, want ons IS die Kerk. So ons byeenkomste gebeur nou by jou huis! Kyk lekker saam met jou familie en vriende en bid sommer vir mekaar en bedien mekaar.

Scriptures For DBS     Volg ons op Facebook!     DBS-Tool

More Messages Associated With "Home Church"...

Powered by Series Engine