Message: “Hoe Keer Ek Terug?” from Marius Heyns

Waldi Conradie - 1st June 2025

Genuine Liefde

Waldi Conradie fokus op Romeine 12 en die oproep tot ‘n opregte, ongeveinsde liefde onder gelowiges. Hierdie liefde is prakties en aktief—dit verafsku die kwaad, hou vas aan die goeie, eer ander, dien met geesdrif, en volhard in gebed en gasvryheid. Die boodskap daag ons uit om nie net met woorde te lief te hê nie, maar met ‘n hart wat deur God se genade gevorm is tot ware toewyding, medelye en opoffering in die liggaam van Christus.

Scripture References: Romans 12:1-21

From Series: "Return to the Heart of Worship"

PowerPoint

More From "Return to the Heart of Worship"

Powered by Series Engine