Boodskap: “Hoe Werk Die Heilige Gees Gawes” from Gerhard Barnard

Waldi Conradie - 15th May 2016

Die Oë Van God: Gawes van Bo-Natuurlike Insig

Vandag kyk ons spesifiek na die gawes van bo-natuurlike insig, woorde van kennis, woorde van wysheid en onderskeiding van geeste. (As gevolg van foutiewe toerusting is die opname van die klank by tye baie sleg. Jammer vir die ongerief.)

From Series: "Stay on the Wave of the Holy Spirit"

Ons as gemeente het 'n profetiese woord gekry om op die brander van die Heilige Gees te bly. In die volgende paar weke gaan ons meer hieroor praat, en ook spesifiek kyk na die gawes van die Gees.

Oë van God - PowerPoint

More From "Stay on the Wave of the Holy Spirit"

Powered by Series Engine