Gerhard Barnard - 5th June 2016
Die Praat Gawes
From Series: "Stay on the Wave of the Holy Spirit"
Ons as gemeente het 'n profetiese woord gekry om op die brander van die Heilige Gees te bly. In die volgende paar weke gaan ons meer hieroor praat, en ook spesifiek kyk na die gawes van die Gees.

