Erich Koch - 22nd March 2020
Carry My Burden Of Joy
From Series: "Church In Your Home"
Met COVID-19 is al ons byeenkomste afgestel. Kerk hou wel nie op nie, want ons IS die Kerk. So ons byeenkomste gebeur nou by jou huis! Kyk lekker saam met jou familie en vriende en bid sommer vir mekaar en bedien mekaar.

