Message: “My Journey: Wie is die Nuwe Mens?” from Stefan du Toit

Stefan du Toit - 29th June 2025

Soek die Goud

Stefan du Toit het ’n ruimte geskep waar die Heilige Gees kon lei, eerder as om ’n vooraf beplande boodskap te bring. Met Josua 1:8, Psalm 1:2-3 en Spreuke 2:2-5 en paar ander skrifte as vertrekpunt, het die gemeente saam die Woord begin oopmaak, ontdek en verdiep. Hierdie spontane sessie het nie net die krag van God se Woord bevestig nie, maar ook gewys hoe ons die Here se Woord kan lees en daar diep in kan delf.

From Series: "General Sermons 2025"

More Messages from Stefan du Toit...

Powered by Series Engine