Message: “‘n Storie van Hoop” from Wim, Sarlene, Karen, Samuel

Wim, Sarlene, Karen, Samuel - 29th March 2020

'n Storie van Hoop

Church In Your Home

Ons 2de Sondag wat ons nie bymekaar is nie. Vandag lei Wim ons in n DBS oor Markus 6:47-51. 'n Storie van Hoop!!

Scripture References: Mark 6:47-51

From Series: "Church In Your Home"

Met COVID-19 is al ons byeenkomste afgestel. Kerk hou wel nie op nie, want ons IS die Kerk. So ons byeenkomste gebeur nou by jou huis! Kyk lekker saam met jou familie en vriende en bid sommer vir mekaar en bedien mekaar.

More From "Church In Your Home"

Powered by Series Engine