Message: “‘n Voorbereide Kerk” from Wim Ferreira

Waldi Conradie - 10th January 2016

Unshakable Kingdom. Unshakable Worship.

Ons lewe in 'n tyd waar ons wêreld, en meer spesifiek ons land, aan die skud is. Die vooruitsig van 2016 kan baie vrees en kommer inhou. MAAR, ons is deel van 'n onwankelbare Koningkryk! In 'n wêreld wat skud, word die Koningkryk nie geskud nie. En wat ons deur hierdie jaar gaan dra is 'n postuur van "Praise" en "Worship".

Unshakable Kingdom - Powerpoint

More Messages Associated With "Vakansie"...

Powered by Series Engine